NOTE: Your web browser doesn't support sound playback for this page. Consider updating your browser to the latest version.
Johan Marthinus is 'n dinamiese kunstenaar wat uit die staanspoor uit sy skoene vol staan. Hy laat die voete jeuk, tokkel die hartsnare en praat met die hart